sal dit kan wees jy moet leer
dat die lewe vervul dit onthul
wat ontbreek het in gees
om dan eers te weet wat vervul
sou daar iets wees wat onthul
om waarde te gee aan jou wil
en die wees van bestaan in die vlees
of dalk is dit iets wat jou kul
kan jy dit se van kripeer en elend
deur sonde verdien en met lewe beloon
dit alles tot niks sou kon wees in die end
genadig verlos van die lewe geskend
of mag dit dalk wees dat die gees
in liefde genadig onthul tot die wees
jou die sorge vergeef in die gawe van leef
in dade vervul tot die hemel sou sweef
No comments:
Post a Comment
Blessed journey!