Hier net om die hoek is daar ‘n plek
wat vanmelee maar skaamlik leeg
maar sederdien herleef
met artestieke swier.
Met plek vir bustro resturant
en mikro gallery van beeld en kuns
maak dit perfekte smiddag lus
en vriende kry plesier.
‘n Ware Melville net hier plaaslik
plek vir rus en kalm van gees
gevoed deur smul en samesyn
ons plek net om die hoek.
No comments:
Post a Comment
Blessed journey!